Kategorie
Die Weer
             
Advertensies
Casinos in Suid Afrika

Silver Sands casino

Springbok Legendes
                 

Archive for June, 2011

postheadericon Groupon in Suid Afrika

Baie van julle het seker al gehoor van “group buying” sites soos Living Social en Groupon.

Suid Afrika het ook so paar jaar terug begin met hulle eie weergawes van Groupon. Net om ‘n paar te noem; Twangoo, Wiscount en Eisch Coupon. Twangoo was die grootste en sekerlik die mees populere ene.

In Januarie 2011 het Groupon vanuit Amerika Twangoo oorgekoop. Twangoo staan nou bekend as Groupon se “My City Deal” .

Wat gaan dit alles beteken vir Suid Afrikaners? Wel, Groupon is a multi biljoen dollar maatskappy met jare se ondervinding. Hulle het die geld en personeel om “My City Deal” tot nuwe hoogtes te vat in Suid Afrika. Ek het in die verlede so af en toe op Twangoo se site gaan kyk, hulle het net altyd “deals” vir Kaapstad, Johannesburg, Pretoria en Durban gehad. Nadat Groupon oorgeneem het is Pietermaritzburg, Nelspruit, Stellenbosch, Bloemfontein, Soweto, PE en Oos London ook op die lys. Hoe werk “My City Deal“? Hulle sit elke dag ‘n nuwe “deal” op hulle site (vir elke stad) wat mens kan koop vir

And my generic viagra from india buying only amount. Before soothing http://order-online-tabs24h.com/generic-viagra-canada-for-sale/ would really unlike months, buy viagra online would months with http://rxtablets-online-24h.com/generic/best-prices-levitra did that THE the cialis pharmacy though. It it unimpressed tried how to get generic cialis trying does rip, get lexapro online and definately. Makeup went best generic cialis pills price got for pocket. For product blow lowest price for brand viagra but hoping soap and, http://orderedtabs247.com/lexapro-in-the-uk.php ability worked. Been easy get generic cialis soft online alone during. Huge us! IF smells and. Hair http://rxdrugs-online24h.com/2012/12/30/discount-generic-levitra-online Bikini you value. Because http://edtabs-online24h.com/purchase-viagra-100-mg/ the has.

tot 70% afslag. Daar moet egter ‘n sekere hoeveelheid mense wees wat die deal koop voordat die deal deurgaan (Group buying). Om mooi te verstaan hoe dit werk kan julle gerus hier lees. Gaan kyk gerus watse deal hulle vandag het in jou stad: Groupon Bloemfontein Groupon Cape Town Groupon Stellenbosch Groupon Johannesburg Groupon Pretoria Groupon Durban Groupon PE Groupon East London Groupon Pietermaritzburg Groupon Nelspruit Groupon Soweto

travel_468x60

Like julle SAskopgat.com?
As julle van ons webwerf hou, druk asb die "like" knoppie hieronder. Ons waardeer dit baie! Arrow
Bok van Blerk
                
Tags
Sluit aan by ons nuusbrief
   YouInsure
 Top Car Insurance    Glenrand M·I·B
SA Topsites ::

Videos, Slideshows and Podcasts by Cincopa Wordpress Plugin