Kategorie
Die Weer
             
Advertensies
Casinos in Suid Afrika

Silver Sands casino

Springbok Legendes
                 

Archive for April, 2012

postheadericon Pienkvoete.co.za

Gaan kyk gerus na ‘n oulike webblad wat onlangs begin is – dis nog ‘n jong ene en als is nog nie klaar daarop nie, maar dis besig om al hoe ouliker te word.

www.pienkvoete.co.za is ‘n webblad vir mammas, pappas, oumas en oupas, enige iemand wat iets wil weet van swangerskap, babas en nog meer – alles in Afrikaans! Dis die enigste webblad in Afrikaans wat oor babas en al hul dingetjies gaan. Gaan maak ‘n draai daar, en ‘comment’ op ‘n artikel of twee om pienkvoete.co.za te laat weet jy was daar. Hulle het ook ‘n twitter wat jy kan volg om op datum gehou te word, en ‘n facebook blaai.

Ek is vir seker ‘n fan van pienkvoete.co.za – kom aan julle, gaan kyk sommer nou dadelik! :)

Like julle SAskopgat.com?
As julle van ons webwerf hou, druk asb die "like" knoppie hieronder. Ons waardeer dit baie! Arrow
Bok van Blerk
                
Tags
Sluit aan by ons nuusbrief
   YouInsure
 Top Car Insurance    Glenrand M·I·B
SA Topsites ::

Videos, Slideshows and Podcasts by Cincopa Wordpress Plugin