Kompetisies
Die van julle wat hou van kompetisies ens moet beslis hierdie Facebook page besoek, hulle gee 2 groot pryse weg wanneer hulle 5000 “likes” behaal.
Die eerste prys is 2 nagte by die Fairway Hotel en Spa op die Randpark golfbaan. Dis ‘n 5 ster hotel wat die Braziliaanse sokker span “gehost” het tydens die sokker wereld beker. Die prys sluit ontbyt en ‘n cocktail in. Die tweede prys is ‘n nag by die Askari Game Lodge en Spa vir 2 mense, dit sluit ‘n game drive in. Besoek gerus hulle page: Mula – Huge Prize Giveaways. (of click op hulle logo)
Die and Facebook page wat ek julle na wil verwys is die “South African Facebook Experiment”
Die page is net ‘n dag of terug begin, hulle probeer die meeste Suid Afrikaners op Facebook by mekaar bring. Gaan kyk gerus: South African FB Experiment .





