Kategorie
Die Weer
             
Advertensies
Casinos in Suid Afrika

Silver Sands casino

Springbok Legendes
                 

Posts Tagged ‘Facebook’

postheadericon Kompetisies

Die van julle wat hou van kompetisies ens moet beslis hierdie Facebook page besoek, hulle gee 2 groot pryse weg wanneer hulle 5000 “likes” behaal.

Die eerste prys is 2 nagte by die Fairway Hotel en Spa op die Randpark golfbaan. Dis ‘n 5 ster hotel wat die Braziliaanse sokker span “gehost” het tydens die sokker wereld beker. Die prys sluit ontbyt en ‘n cocktail in. Die tweede prys is ‘n nag by die Askari Game Lodge en Spa vir 2 mense, dit sluit ‘n game drive in. Besoek gerus hulle page: Mula – Huge Prize Giveaways. (of click op hulle logo)

Die and Facebook page wat ek julle na wil verwys is die “South African Facebook Experiment”

Die page is net ‘n dag of terug begin, hulle probeer die meeste Suid Afrikaners op Facebook by mekaar bring. Gaan kyk gerus: South African FB Experiment .

postheadericon Online Marketing – Offerforge

Okay, ek het besluit om vanoggend ‘n “post” te skryf oor “online marketing” met betrekking tot offerforge.com . Soos ek in van my vorige video’s verduidelik het (gaan soek onder Make money Online) kan mens heel goed geld maak met hulle . Offerforge bied mens klomp verskillende “campaigns” wat jy kan bemark.

Ek neem aan julle het nie die vorige video’s gekyk nie so ek sal maar weer vinnig daaroor gaan. Online marketing (affiliate marketing in ons geval) het te doen met die bemarking van ander maatskappye se produkte of dienste. Basies wat jy doen is jy sluit aan by ‘n affiliate netwerk soos Offerforge of enige ander affiliate program (Google dit en jy sal duisende sien). Nadat jy aangesluit het sal jy sien daar is “campaigns” wat jy kan kies om te bemark. Die belangrikste ding hier is om jou affiliate link te kry en dit te bemark.

Ek gaan gou ‘n voorbeeld gee. Offerforge het ‘n campaign wat R55 betaal per lead (dit beteken maar net die persoon wat die website besoek moet sy informasie intik, dis al, hy hoef niks te koop nie).  Basies moet jy net mense deur jou link na die website stuur. Offerforge sal dan jou affiliate link track en weet hoeveel mense hulle informasie gelos het. Jy gaan dan R55 kry vir elk, klink maklik ne?

Offerforge

Die moeilike deel van die hele storie is om actually mense te kry om deur jou link te kliek. Die bemarking is die moeilike deel. So paar bemarkings tips.

Facebook

Kry soveel vriende as moontlik op Facebook en gee ‘n status update oor jou produk ens. Jy sal veras wees hoeveel mense actually op jou link gaan kliek.

Forums en Blogs

Sluit aan by so paar populere blogs en forums. Forums laat jou toe om ‘n signature te he (dis maar net jou link onder aan jou comment). Post so af en toe op die forum ens. Dis ‘n maklike en gratis manier om traffic na jou site te kry. Blogs werk amper dieselfde, as jy ‘n comment los by ‘n post vra die comment vorm ook vir ‘n website, dis hier waar jy jou affiliate link gaan sit. As iemand dan op jou naam kliek (nadat jy ‘n comment gelos het) gaan hulle na die affiliate website. Gee goeie comment want die comment word eers goedgekeer deur die blog owner (en hulle kan gewoonlik sien as jy wil spam). Hier was al ‘n paar mense wat op my blog ook wou spam.

Youtube

Het jy ‘n youtube video? sit die link in die description van jou video. Imagine jy het ‘n video wat 20 ooo views ‘n dag kry, as net 1% van die mense op jou link kliek is dit klaar 200 mense wat jou site besoek!

Daar is nog baie ander tegnieke maar dit begin bietjie meer intens word. Die van julle wat belangstel om meer te weet, stuur vir my ‘n boodskap dan gesels ons.

Like julle SAskopgat.com?
As julle van ons webwerf hou, druk asb die "like" knoppie hieronder. Ons waardeer dit baie! Arrow
Bok van Blerk
                
Tags
Sluit aan by ons nuusbrief
   YouInsure
 Top Car Insurance    Glenrand M·I·B
SA Topsites ::

Videos, Slideshows and Podcasts by Cincopa Wordpress Plugin