Posts Tagged ‘kinder programme’
Mannemarak
Hier’s nog ‘n gunsteling van die ou dae
Die goeie ou dae | Heidi en Dawie die Kabouter
Onthou julle die dae van Afrikaanse kinder programme op
tv?
Afrikaanse Kinder programme soos Heidi, Dawie die Kabouter, Wielie-walie, Zet ens…
Ek onthou nog hoe ek en my broer elke Sondag Dawie die Kabouter gekyk het en dan ook daai kinder program oor witbaard of iets wat in mense se liggaam is met die witbloedliggaampies ens. Wie kan dan mina moo vergeet? Of Brak en Jan? Deesdae is dit moeilik om daai kwaliteit programme te kry op tv.
Hiers so paar videos van twee populere afrikaanse kinder programme; Dawie die kabouter en Heidi
Afrikaanse kinder programme is die beste, ek sal maar so paar dvd’s moet aanskaf voordat dit verlore raak met tyd.





