Kategorie
Die Weer
             
Advertensies
Casinos in Suid Afrika

Silver Sands casino

Springbok Legendes
                 

Posts Tagged ‘mula’

postheadericon Kompetisies

Die van julle wat hou van kompetisies ens moet beslis hierdie Facebook page besoek, hulle gee 2 groot pryse weg wanneer hulle 5000 “likes” behaal.

Die eerste prys is 2 nagte by die Fairway Hotel en Spa op die Randpark golfbaan. Dis ‘n 5 ster hotel wat die Braziliaanse sokker span “gehost” het tydens die sokker wereld beker. Die prys sluit ontbyt en ‘n cocktail in. Die tweede prys is ‘n nag by die Askari Game Lodge en Spa vir 2 mense, dit sluit ‘n game drive in. Besoek gerus hulle page: Mula – Huge Prize Giveaways. (of click op hulle logo)

Die and Facebook page wat ek julle na wil verwys is die “South African Facebook Experiment”

Die page is net ‘n dag of terug begin, hulle probeer die meeste Suid Afrikaners op Facebook by mekaar bring. Gaan kyk gerus: South African FB Experiment .

postheadericon Projekte

glowworm mediaEk het so ruk terug ‘n artikel geskryf oor een van my projekte, Glowworm Media.

Wel die netwerk is amper reg om lewendig te gaan, hopelik voor die einde van die week. Ek wil ook graag vir julle vertel van ‘n ander projek waarmee ek besig is. Okay, ek wil nie regtig te veel se daaroor nie, wil dit graag ‘n verassing hou, maar ek sal vir julle die logo wys. Ek is tans besig met die programmering, gaan seker nog so paar weke vat.

Die website gaan mula.co genoem word. Dit beteken geld in engelse slang. Ek doen toe so bietjie navorsing oor die woord mula, dit beteken donkie in Spaans en “vrou se borste” in India!! Dit so funny want die ouens wat my help met die programmering is van India, hulle lag seker so lekker oor my site se naam! So hier is die logo, laat my weet wat julle daarvan dink.

mulaWat dink julle daarvan? Beide my projekte gaan voor November launch, kyk uit daarna!

Like julle SAskopgat.com?
As julle van ons webwerf hou, druk asb die "like" knoppie hieronder. Ons waardeer dit baie! Arrow
Bok van Blerk
                
Tags
Sluit aan by ons nuusbrief
   YouInsure
 Top Car Insurance    Glenrand M·I·B
SA Topsites ::

Videos, Slideshows and Podcasts by Cincopa Wordpress Plugin