Posts Tagged ‘online casinos’
Suid Afrikaanse online casinos
Ek het so ruk terug ‘n artikel geskryf oor Suid Afrikaanse online casinos wat nie meer Suid Afrikaners toelaat om te dobbel nie.
Die hof het nou besluit om die casinos nou weer toe te laat om Suid Afrikaanse spelers te vat totdat hulle op ‘n finale besluit t.o.v hierdie saak. So mens kan se dis goeie nuus, weet net nie hoelank dit gaan wees voordat hulle weer teen dit besluit nie.
As julle belangstel in Suid Afrikaanse online casinos, kyk gerus na my Casinos website, Casinos in South Africa
Die nuwe wet – South African Online Casinos
So ons land het toe besluit om online casinos onwettig te maak.
Daar is duisende mense wat al vir jare lank online casino games speel by casinos soos Silver Sands en Piggs Peak. Die nuwe wet is heeltemal belaglik, hulle se dat as hulle jou vang by online casinos, kan jy beboet word met R10 miljoen of 10 jaar tronkstraf.
Alle online casinos word ook nou verhoed om in Suid Afrika te wees.
Hulle het selfs online poker onwettig gemaak. Raai wie is agter die hele storie? die Gauteng Gambling board (die ouens reguleer land-based casinos in Suid Afrika). Die land-based casinos het seker hard gestoot om hierdie wet in te stel want hulle het seker gevoel hulle verloor spelers. Hoekom wil mens by ‘n land-based casino gaan dobbel as jy gerieflik by jou huis jou slots kan speel, veral met die hoe crime syfer. Die hele storie is belaglik, ek gaan nou nog minder by land-based casinos gaan dobbel. Hulle sal my maar moet opspoor want ek gaan beslis nog by online casinos dobbel. Ek weet baie van julle gee nie regtig om oor hierdie wet nie of stem glad nie saam met dobbel nie, ek voel ook dat dobbel nie reg is as jy dit doen terwyl jou familie daaronder lei nie. Maar my punt is dat die Gauteng gambling board nou skielik vir ons beluite wil maak (so asof hulle ons belange op hulle hart dra). Al wat hulle wil doen is om die R16 biljoen casino industrie in Suid Afrika wil beskerm (hulle wil meer geld maak met hierdie wet). Dit gaan alles oor geld!
Die enigste oplossing vir hierdie probleem is as al die online gamblers in Suid Afrika besluit om die land-based casinos te boycot. Ek is seker die meeste online gamblers maak ook ‘n draai by hulle local land-based casinos so af en toe. Deurdat die mense hierdie land-based casinos boycot, gaan die Gauteng gambling board vinnig moet dink anders gaan daar groot verliese plaasvind.





