Kategorie
Die Weer
             
Advertensies
Casinos in Suid Afrika

Silver Sands casino

Springbok Legendes
                 

postheadericon Wat is jou naam?

‘n Naam is meer as net dit wat mense jou noem.  Dit sê nogal wie jy is, of dan, hoe is.  Dit beskryf jou op ‘n manier.

Dis interessant as mens bietjie kyk wat jou naam beteken en watter taal die oorsprong daarvan is.  Ek dink ook dis baie belangrik wanneer mens besluit wat jou kinders se name is, dat jy ‘n naam kies met ‘n goeie betekenis, en nie sommer maar net iets nie.  Dis tog baie beter as jy kan se jou naam beteken bv. wysheid as wat jou naam net geen betekenis het nie.

Hier is twee websites waarop mens kan soek wat ‘n naam beteken:

www.babyzone.com

www.babynamesworld.com

‘n Naam kan iets wees wat mens moet uitleef, so kies goeie name vir jul kinders, want dit beinvloed vir seker wie mens is.


Meer oor die skrywer:  In my spaar tyd skryf ek graag vir SAskopgat en ook gedigte. Dit is die begin van my skryf loopbaan... Ek's Willem se vroutjie en Mamma van ons seuntjie, Reinhardt. Ek het my B.A. Media graad in Bloemfontein klaargemaak en daarna het ek en Wim getrou. Vir sy training het ons 2 jaar gereis en in verskillende lande gebly. Ons bly nou in Wes Kanada, Alberta. So ja, ek's 'n Mamma en dis super lekker! Wil graag meer skryf, maar Seuntjie kom eerste en hy kan nogal veeleisend wees - behalwe dit, moet ons vir hom boeties en sussies gee een of ander tyd en 'n lekker familie bou! :) So, dis ekke!


2 Responses to “Wat is jou naam?”

  • Ezra Chastin:

    I just needed to say that I found your website via Goolge and I am glad I did. Carry on the excellent work and I will be sure to bookmark you for when I have additional totally free time away from the books. Thanks!

  • ????:

    ? ??? ?????? 1 ???? – “saskopgat.com” ? ??? ?
    super

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Like julle SAskopgat.com?
As julle van ons webwerf hou, druk asb die "like" knoppie hieronder. Ons waardeer dit baie! Arrow
Bok van Blerk
                
Tags
Sluit aan by ons nuusbrief
   YouInsure
 Top Car Insurance    Glenrand M·I·B
SA Topsites ::

Videos, Slideshows and Podcasts by Cincopa Wordpress Plugin